Friday 26 September 2014

Die dag toe ek besef hoe stupid ek was, was die dag wat die honde my pads op die grasperk gekou het. Fokkin gruesome.

Soos hierdie egskeiding. Dit wat jy nie wil erken nie, dis wat my breek. Nie dit wat ek jou gegee het of dit wat jy by my weggevat het nie. Dis die miskenning daarvan wat als 'n ronde nul maak.